Hartklop: Die Dansmasjien

ons sit die "hart" in "hartklop"
ons sit die "klop" in "hartklop"
en nou gaan ons vir jou hard klop

ek is die masjien
jy is die masjien
die masjien is moeg gedink
die masjien wil dans



Credits
Writer(s): Jaco Van Der Merwe, Peach Van Pletzen, Louis Minnaar
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link