Strand Dans

Eendag sal jy my kan sê
As die twyfel in my hart kom lê
Dat jy by my sal staan
Sou die wêreld ook vergeet dat ek bestaan

Eendag sal ons trug kan dink
aan die tye toe
ons werklik vreugde vind
en die blink in ons oë vertel
van drome aan gewaai
soos verlange deur die Kaapse wind
toe ons nog in ons onskuld
na mekaar wou sit en staar

Strand daans jy vir my die Cederberge oor
tot in die kaap
My hart lê wag hier net vir jou om
weer aan my te raak
My hart se droë woestyne
verander in fonteine
as ek jou hier by my
Hehehehehe het

Soek in my die bitter einde
die laat nag wakker lê gedagtes
'n hart in my wat klop
'n afwagting wat nooit getem sal word
En soms is dit die trug dink werd
Die verlang trug is
soms soos die wind onder my vlerke
wat my kom haal
om drome aan te waai
soos verlange deur die Kaapse wind
toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar

Strand daans jy vir my die Cederberge oor
tot in die kaap
My hart lê wag hier net vir jou om
weer aan my te raak
My hart se droë woestyne
verander in fonteine
as ek jou hier by my
Hehehehe het

Strand daans jy vir my die Cederberge oor
tot in die kaap
My hart lê wag hier net vir jou om
weer aan my te raak
My hart se droë woestyne
verander in fonteine
as ek jou hier by my
Hehehehe het



Credits
Writer(s): Jacques Villiers, Ben Ludik
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link