Vet Vrou
Die Bybel het gesê as jy net iets wil hê moet jy net vra
Nou wat staan my dan te doen,
Ek wil nie baie meisie soen, maar net vir haar
En as die Here my wil seën
Met so 'n meisie drie in een sal ek haar trou
Ek sal vir altyd by haar bly,
Ek sal haar aantrek soos 'n trui
Ag Here gee my net 'n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou, ja
Oh, dis so lekker
Vir haar in die winter sy is haar gewig en goud werd
Daar's baie meisies mooi en sag,
Daar's baie models wat nog wag, so baie opsies
Maar wat sal ek myself tog steur
Aan al daai girls so uitgeteer en anoreksies
Ek wil geen trophy troue hê,
Ek het lankal mos gesê jy kan haar hou
Want sy is dunner as 'n stok,
Wat help dit om te jok, ek soek beskerming teen die kou

Ag Here gee my net 'n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar tiete insluk, insluk
Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik
Ag Here gee my net 'n dik stuk, dik stuk, ja

Amen, laat U wil geskied

Credits
Writer(s): Toit Le Roux Du Andre
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.