Kaapse Koens

'kaapse koen'
Jaak solo
Vers 1:
Inleiding: Hoeko jy jouself koen roep, verstaan ôssie.
Kô ek
verduidelik vi jou hoeko dai woord allie colours wegvat// Vers 1: is
kort vi wasbeerhond/ sal jou vaskeer klong/ maak my ras meer dom/
en my hart seer jong/ ja soe hard skrie klomp/ innie pad hier rond/
maakie pad kleur bom/ ampe slat weer om/ assie rush deur kom/ kannie
vat, versteur hom/ hatoep agterdeur om/ vat weer vonk/ it kom vannie
koehn karakter/ kinnerlik met groen gedagte/ innerlik stoem
geslagte/ willit druk in oem se
chat ne/ hulle vat vi oem vi gat nê?!
verminnerit oem se kragte/ wan nou is oem,
koen se partner/ en koen se partner/ is beroemd
vi bad, nê?!/ innie seisoen van grappe/ boer sê
isse genetiese gebrek/ om soe aan te trek/ altyd moeg en traag van
werk/ chila altyd vroeg en laat vi kerk/ slatte mila by die kroeg en
jaagan net/ kakkan innie plek/ altyd so vaak en vrek/ ma vadag maakit
pret/ asof krag van satan het/
innie padaf marchan kets/ stadig en lui
ma reg vi party/ vi maande al jy het ek gestudy/ koep krane vi my,
six pack vi buddy/ parade af jy vat
ekkie pad hie/ stap stadiger jy, ek
vat hie gat hie/ verander my seks,
met bek ek praat hie/ van bedonnerend jy, sexy body!
Koortjie: Kaapse koen/ kaapse koen/ jhey wat doen hy?/
KK/ KK/ word soe genoem jy/ KK/ KK/
kry nou roem by/ KK/ KK/ jy, jy verdoem my
Vers 2
Daar kommie Alabama drama/ wasit wittes, negers te same?/
Alabama, dai skip se gama/ allie jare hai shit gedala/ ja die narre
kwai flip tesame/ jakkie Bane,
kwai glinster rame/ da innie aande innie witste lane/ draffie ouens
mettie geringste skaamte/ die' bruin werkersklas/ act te jas/ assit
ekke was/ sou ek wit pette bust/ weghaloep en sit treppe af/ troep
wat loep is nette las/ boer soek en soek,
ek't lekke krag/ ek loep en loep nuwe plekke af/ geroep 'n kroek,
klaar mette slaaf/ wit vind jou amusant/ swart min gespin/ gesin dink
jy's annie brand/ san dink jy's dim/ begin drink dan annie drank/
pang vind my slim/ spin spring, dannie stamp/ val disnis,
kin/ krimp in vannie kramp/ mal kinnes sing/ vullis vannie land/ sal
business bring/ kry net halwes vannie Rand/ samel alles in/ die
psalm's annie wand/ soes ek an
kallids dink/ Koortjie 2; Uitleiding: Na
aap 6



Credits
Writer(s): Damian Stephens, Jacques Jacobs, Montle Moorosi
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link