Trane

Ek hoor die trane oor die telefoon
Ek moes dalk vroeër gebel het
Ek het altyd 'n verskoning

Ek sien jou in die verte
My hart gaan blok my keel
So keer dit dan die woorde
Wat ek met jou wil deel
My verse gaan op reise
Beweeg my tong verby
Veilig was die oomblik
Nou voor my weggegly

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Dit is ek wat jou bel met 'n
Bietjie hoop,
Dit is ek wat jou bel
Met die waarheid

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Daar is iemand aan
Die ander kant
Dit is ek dit is ek wat jou bel
In die hemel

Ek koester dit vir oulaas
Begin dit saggies fluit
Voordat my woorde oorgegee
Aan die ritme van geluid
Die woorde op my lippe dan
Dit laat my hart bedaar
En ek weet ook eendag
Sing jy die woorde met my saam

Sing jy saam of kry jy skaam

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Dit is ek wat jou bel met 'n
Bietjie hoop,
Dit is ek wat jou bel
Met die waarheid

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Daar is iemand aan
Die ander kant
Dit is ek dit is ek wat jou bel
In die hemel

Sing jy saam of kry jy skaam
Sing jy saam of kry jy skaam

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Dit is ek wat jou bel met 'n
Bietjie hoop,
Dit is ek wat jou bel
Met die waarheid

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Dit is ek wat jou bel met 'n
Bietjie hoop,
Dit is ek wat jou bel
Met die waarheid

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Daar is iemand aan
Die ander kant
Dit is ek dit is ek wat jou bel
In die hemel

Ek hoor jou trane oor die telefoon
Dit is ek wat jou bel met 'n
Bietjie hoop,
Dit is ek wat jou bel
Met die waarheid

Sing jy saam of kry jy skaam
Sing jy saam of kry jy skaam



Credits
Writer(s): Bouwer Bosch, Kruger Ruan, Kruger Hein, De Jager Benjamin
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link