Ek's Op Jou Spoor (Oppad Na Jou Toe)
Twee weke laas van jou gehoor.
Het jy my nommer dalk verloor?
Ek het gisteraand vir jou gewag.
En jy't alweer nie opgedaag.
Die briefie teen jou woonsteldeur.
Het ek versigtig oopgeskeur.
Toe val die trein pas uit.
Vir gister 10 voor 2.
Ek's op jou spoor, en, ek's oppad na jou toe.
Soos die Bloutrein, reguit na jou hart toe.
En niks gaan my ontspoor.
Ek wil jou nie verloor.
Ek's op jou spoor, oppad na jou toe.
Uit die oog en uit die hart.
Ek stem nie saam met dit nie, want, teen 'n 100 myl per uur.
Gee ek nie om nie, ek speel met vuur.
So by De Aar se stasie, draai ek om.
Lokomotief wat nader kom.
Vandag stop ek 'n trein, want jy is binne hom ...
Ek's op jou spoor, en, ek's oppad na jou toe.
Ek's oppad na jou toe.
Soos die Bloutrein, reguit na jou hart toe.
Reguit na jou hart toe.
En niks gaan my ontspoor.
Ek wil jou nie verloor.
Ek's op jou spoor, oppad na jou toe.
Ek sal nie skuif nie, dis man of muis die.
Vandag stop hierdie trein voor my.
Ek sien net vonke, rook en donker.
Toe raak alles stil en jy, is op my spoor, en, jy hardloop na my toe.
Soos die Bloutrein, reguit na my hart toe.

Credits
Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly, Johan Oberholzer, Pieter Koen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.