Dans In Afrikaans Medley

Ooooohhh

Met elke draai van die wiel
Verloor ek 'n stukkie van my siel
Verder en verder weg van jou
En my hart klop vlou

My hart het ek by jou agter gelaat
Baby jy is my sielemaat
En die lyne op jou lyf
Dis waar ek wil wees styf
In jou arms wil ek lê dis wat ek wil hê

1001 soene vie jou
1002 kan ek onthou
1003 vir elke uur
1004 en nou's ons hier
1005 op jou lyf
1006 vir al die res
1007 vir elke rede
1008 vir elke nag

Die pad raak langer na elke uur
Prys vir ons liefde was te duur
Verder en verder weg van jou
En my hart klop vlou
Die lyne op die pad het my laat besef
Soos 'n pyl in my hary het dit
My getref

Jy is alles vir my
Dis waar ek wil bly
In jou arms wil ek lê
Dis wat ek wil hê

1001 soene vie jou
1002 kan ek onthou
1003 vir elke uur
1004 en nou's ons hier
1005 op jou lyf
1006 vir al die res
1007 vir elke rede
1008 vir elke nag



Credits
Writer(s): Kurt Darren, Marc Brendon, Johan Oberholzer, Ernst Lodewikus Kleinhans
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link