Huistoe

Ek't nie gedink dit sou my breuk
bitter koue laat my beter weet
Jou stem verander
en my verlange laat my soek na jou gesig

Die wolke vou rondom die maan
Ek sal jou liefhê soos die laaste man
maar al die meters en kilometers
tussen jou en my bestaan

Ek't nie gedink ek sal jou so mis nie
oor die grense waar my hart rus nie



Credits
Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link