Ek Verlang Na Jou

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan
en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verrelande bly
En verlang jy as die son en die maan
en die wind en die wolke oor jou gaan?

Waai ... wind ...
Bring ... hom terug na my

Waai ... wind ...
Bring ... hom terug na my

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan
en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verrelande bly
En verlang jy as die son en die maan
en die wind en die wolke oor jou gaan?

Waai ... wind ...
Bring ... hom terug na my

Waai ... wind ...
Bring ... hom terug na my

Ek verlang na jou
Ek verlang omdat ek baie van jou hou
So verlang ek as die son en die maan
en die wind en die wolke oor my gaan

So verlang ek as die son en die maan
en die wind en die wolke oor my gaan

So verlang ek as die son en die maan
en die wind en die wolke oor my gaan



Credits
Writer(s): Jan De Wet
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link