Soos 'n man van die Woord
Here ons hoor U stem U vra wie sal ek
stuur, om die wêreld te leer van God se liefde.
Here ons meld ons aan raak ons aan met U vuur,
gee ons krag vir die stryd, hou ons wil in U beheer.
Ons sal gaan en ons sal leef in Jesus se liefde,
ek en my huis sal vertel en U dien met ons lewe.
Here ons meld ons aan sodat U ons kan stuur,
maak ons mans van die woord laat U Gees in ons regeer.
Ons kan staan deur te leef net soos U Woord dit van
ons vra, want U liefde oorwin die krag van die dood.
Ons sal oorwin deur die bloed en deur die woord wat
ons bely, in U naam kan ons staan niks sal ons keer nie.
Ons sal gaan,
ons sal leef in U liefde, ons sal gaan ons sal doen soos U sê.

maak ons mans van die woord laat ons saam met U regeer.
Ons sal gaan ons sal leef soos U woord ons beveel.

Soos 'n man van die woord.

Credits
Writer(s): Deon Roberts, P. Smit
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.