Koekie (The Original)

Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie

Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie

Die ouens raak mal as hulle Koekie sien
Hulle koppe draai as sy haar rokkie swaai
Nou elke keer dan maak sy so 'n kaapse draai
Oo meisie skut los daai lyfie

Koekie oh ho ho oh ho
Koekie
Koekie oh ho ho ho ho
Koekie

Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie
Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie

Die meisies raak jaloers as hulle Koekie sien
Rooie lippies haartjies uit getoffie
Haar mamma het haar geleer om muskabi se
Want sy het dit
Van kop tot tone

Koekie oh ho ho oh ho
Meisie jy het dit
Koekie oh ho ho oh ho
Meisis jy het dit

Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie

Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie

Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie

Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie
Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie
Haar naam is Koekie
Koekie koeke loekie
Willi ophou roekie
Dra 'n stywe broekie



Credits
Writer(s): Abby Abby
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link