Hou My Vas

Ek het n foto
n Foto gekry
n Foto van jou en van my waar ons lag
en ek dra hom by my
Dit was die goeie
Die goeie ou dae
Jy was toe nog syne maar nou is jy myne
Jy het so mooi gevra
Hou my vas
Ooh ho styf teen jou
Bly by my
Sommer hier sommer nou
Sommer hier sommer nou
Hou my vas
Ooh ho styf teen jou
Bly by my
Sommer hier sommer nou
Sommer hier sommer nou
Jy sê ek's n dromer
Jy is n droom
Drome kom waar
Toe ek sien het ek klaar by jou hart in gekruip
Miskien moet ons weg gaan
Vêr iewers heen
En fotos van jou en van my waar ons lag op n eiland gaan neem.
Hou my vas
Ooh ho styf teen jou
Bly by my
Sommer hier sommer nou
Sommer hier sommer nou
Hou my vas
Ooh ho styf teen jou
Bly by my
Sommer hier sommer nou
Sommer hier sommer nou
(musiek)
Hou my vas
Ooh ho styf teen jou
Bly by my
Sommer hier sommer nou
Sommer hier sommer nou
Hou my vas
Ooh ho styf teen jou
Bly by my
Sommer hier sommer nou
Sommer hier sommer nou
Hou my vas.



Credits
Writer(s): Joseph Martin Leeway, Tom Bailey, Alannah Joy Currie, Don Kelly, Johan Oberholzer, Ricus Nel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link