Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou

Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou

Kurt Darren
Inleiding
As jy die sterre tel in God se, Hemel.
En dit 'n duisend keer herhaal.
As jy Bloubergstrand se sand ook, by tel.
En met die visse in die see maal.
Tel dan elke boom se blare by.
En jy sal die antwoord, kry.
Dis hoe lief ek is vir jou.
En ek hoop jy sal onthou.
Dis hoe lief ek is vir jou.
Ek sweer.
Dis hoe lief ek is vir jou.
En dis elke dag net meer en meer.
Nou kan jy net dink.
Hoe lief ek is vir jou.
Tel die druppels, in die oseane.
En al die kloppe van jou hart.
Nou verdubbel dit met al jou, drome.
En al die liggies in die hoofstraat.
Tel dan elke boom se blare by.
En jy sal die antwoord, kry.
Dis hoe lief ek is vir jou.
En ek hoop jy sal onthou.
Dis hoe lief ek is vir jou.
Ek sweer.
Dis hoe lief ek is vir jou.
En dis elke dag net meer en meer.
Nou kan jy net dink.
Hoe lief ek is vir jou.
Jy moet weet ek is altyd daar vir jou.
Elke dag.
Deur die jare.
Jy moet nou my liefde net vertrou.
Lief vir jou.
Vir jou.
Dis hoe lief ek is vir jou.
En ek hoop jy sal onthou.
Dis hoe lief ek is vir jou.
Dis hoe lief ek is vir jou.
En ek hoop jy sal onthou.
Dis hoe lief ek is vir jou.
Ek sweer.
Dis hoe lief ek is vir jou.
En dis elke dag net meer en meer.
Nou kan jy net dink.
Hoe lief ek is vir jou.

Dis hoe lief ek is vir jou.
Ek sweer.



Credits
Writer(s): Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link