God
Hoekom het jy weggeloop
toe ek sê ek is lief vir jou
die waarheid moenie jou afskrik nie,
ek het nooit verwag dat jy dit moet terugsê nie
Dis nie hoe liefde werk nie,
dis nie hoe my liefde werk nie.
dis nie hoe my liefde werk nie.
dis nie hoe my liefde werk nie.
dis nie hoe my liefde werk nie.
Ek kan nie nou kalmeer nie.
Ek sit met soveel vrae oor alles
en ek wil jou nie blammeer nie.
Jy's veronderstel om in beheer te wees
van hierdie tye waar die lewe nie sin maak nie
Ek is jammer ek twyfel soms.
Jy maak nie regtig dinge beter met jou glimlag nie.
Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie.
Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie.
Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie.
Kan jy hierdie keer dat dit nie weer,
oor en oor gebeur
ek probeer jou een laaste keer verstaan.
ek dink ons moet nou "vir altyd" hier laat gaan.
"vir altyd" hier laat gaan.

Credits
Writer(s): Lutz Moeller-rieken, Kai Junge
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.