Gooi Jou Suiker Op My

Jy's daai soet een
dit kom so voor
ek kan myself verloor
as ek vir jou kyk

Jys daai goeie een
Dis tipies jy
Jy kyk verby
maar jou lyf soek meer

So

Onskuldig jy
Op jou plek doen alles reg
Tot daai deur toe gaan

Oooh

Maar ek kyk regdeur
Die soet in jou
Is i bietjie flou
As dit kom by my

Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie he dit moet stop
Wil nie he dit moet wag
Of verdwyn

Gooi jou suiker op my

Voor dit smelt oor my
wil nie he dit moet stop
Of verdwyn

Jy smile vir my
Dit lyk vir my of jy ñ wens verruil
As jy vir my kyk

Lag

Kom ek gooi my nat
Met woorde wat ek graag wil hoor
En fluister sag
My suiker is joune

Oooh

Ek wonder hey
Dink jy ook aan my
as jou oe toe gaan en die suiker smelt

Jou hart vertel
Wat jou lyf wil he
Jy nie kan se
So ek vrae jou weer

Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie he dit moet stop
Wil nie he dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my

Voor dit smelt oor my
wil nie he dit moet stop
Of verdwyn
Ek is verslaaf aan jou
Die energie rondom jou
Komaan en gee dit vir my
Met die ligte af
En die ligte aan
Soos krag
Wat deur my gaan
Oooh
Jys sexy verby
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie he dit moet stop
Wil nie he dit moet wag
Of verdwyn

Gooi jou suiker op my

Voor dit smelt oor my
wil nie he dit moet stop
Of verdwyn

Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie he dit moet stop
Of verdwyn

Gooi jou suiker op my



Credits
Writer(s): Ferdinand Skead, Dirk Van Der Westhuizen
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link