Die Skemer Skema
Die Skemer Skema
Die wind, en die water, en die skuim
Hierdie sand wat berge was
Van my voete is n vorms
Die stukkies skulpe kners, onder my spore
Voorentoe met meening
My van en my voornaam
Swaar my sonder seëning
Ek voel maar aleenig
Maar meestal vere, soos die see voëls
Dis om huistoe te wil kom en 'n koue bier
Te geniet en die mooi dag in sy moer te stuur
En veilig binne, te kan wees
As die wind hard huil en
die koue reën daar buite is
En as ek nou reg kan onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Oranje, Blanje, Blou
Hoe dan nou
Oranje, Blanje, Blou as ek reg onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Verbrand in die lug
Vermink in die wind
Op die strand bly mens eintlik maar 'n kind
Ek sal sonder twyfel enige tyd van die dag
'n Aanbod om op die see met seil jag
Te vaar, aanvaar, ek sal meestal van die tyd staan, by gesels
Al praat, ons om verby mekaar
Ek voel eintlik nie aleen nie
Soms beide verveeld en verveelig
Maar meestal vere
Dis om huistoe te wil kom en 'n koue bier
Te geniet en die mooi dag in sy moer te stuur
En veilig binne, te kan wees
As die wind hard huil en
die koue reën daar buite is
En te mag, en te lag, en te weet wat jy soek
En sing daar by, en as jy dink jy weet, wie jy is
Maar aanvaar dat jy meeste van die tyd, die pot mis
En as ek nou reg kan onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Oranje, Blanje, Blou
Hoe dan nou
Oranje, Blanje, Blou as ek reg onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Lyrics by: Shroom
Die wind, en die water, en die skuim
Hierdie sand wat berge was
Van my voete is n vorms
Die stukkies skulpe kners, onder my spore
Voorentoe met meening
My van en my voornaam
Swaar my sonder seëning
Ek voel maar aleenig
Maar meestal vere, soos die see voëls
Dis om huistoe te wil kom en 'n koue bier
Te geniet en die mooi dag in sy moer te stuur
En veilig binne, te kan wees
As die wind hard huil en
die koue reën daar buite is
En as ek nou reg kan onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Oranje, Blanje, Blou
Hoe dan nou
Oranje, Blanje, Blou as ek reg onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Verbrand in die lug
Vermink in die wind
Op die strand bly mens eintlik maar 'n kind
Ek sal sonder twyfel enige tyd van die dag
'n Aanbod om op die see met seil jag
Te vaar, aanvaar, ek sal meestal van die tyd staan, by gesels
Al praat, ons om verby mekaar
Ek voel eintlik nie aleen nie
Soms beide verveeld en verveelig
Maar meestal vere
Dis om huistoe te wil kom en 'n koue bier
Te geniet en die mooi dag in sy moer te stuur
En veilig binne, te kan wees
As die wind hard huil en
die koue reën daar buite is
En te mag, en te lag, en te weet wat jy soek
En sing daar by, en as jy dink jy weet, wie jy is
Maar aanvaar dat jy meeste van die tyd, die pot mis
En as ek nou reg kan onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Oranje, Blanje, Blou
Hoe dan nou
Oranje, Blanje, Blou as ek reg onthou
Sak die son nog altyd ooral
Oranje, Blanje, Blou
Lyrics by: Shroom
Credits
Writer(s): Francois De Klerk, Fred Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Rudolph Willemse
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.