Dis 'n Land
Daar's 'n land aan suiderkant kom deel in sy verhale
uit die ooste weste noorde suide toegebring
Dis 'n land met milde hand wat uitreik telkemale
om die hoop van more te besing
Dis 'n land van kleure en klank
dis 'n land van oorvloed en dank
dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
dis 'n land wat weet hy kan
ook 'n blyplek neerlê vir my
Daar's 'n land waar kerse brand en vele mense tale
en ek weet die land is net vir my en jou bedoel
Dis 'n land vol drome en toekoms ideale
Laat die mooi van more oor jou spoel
Dis 'n land van kleure en klank
dis 'n land van oorvloed en dank
dis 'n land waar almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
dis 'n land wat weet hy kan
ook 'n blyplek neerlê vir my
Watter man wat sy kind verstaan
sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan
Hier land bied almal 'n lewe
Watter vrou sal haar kind vermaan
As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan
Hierdie land bied almal sy deel
Daar's 'n land wat nooit verpant sy kosbaarste besitting
Vele mense volke wat sy lewensdraad sal bly
Dis 'n land wat koers kan hou gee jy maar net die rigting
van die more ook vir jou en my

Credits
Writer(s): Ralph (jun.) Siegel, Bernd Meinunger
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
Altri album
- Die Legendes Van Afrikaanse Musiek
- Carike, Ghoempie en Ghoeghoe se Vakansie, Vol. 11
- 5 Dekades van Carike Keuzenkamp
- Carike & Ghoempie Kuier Saam met Ghoeghoe in Kinderland, Vol. 10
- Carike, Ghoempie & Ghoeghoe Kuier Saam in Bybelland
- Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8
- Carike & Vriende
- Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 7
- Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 6
- Kom Sing En Loof
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.