Ek Sal By Jou Staan
Iemand het jou hart gedrien
Waarom is die liefde dan so wreed
En in jou oe sien ek self verwyd
En vrees vir die boose my
erins is da iemand wat jy vetrou
En niemand om jou hand vas te hou
Met so n kind in n vremde stand
Vorg als vir donker nag
Maar as jy huil dan troos ek jou
As praat dan glo ek jou
As jy se wat jy wil he
sal ek verstaan
Waar jy dwal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan
Jy wonder wat nou en waardeur
En more lyk jy so alleen
En in jou oe sien ek self verwyd
En vrees vir boose my
Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy se wat jy wil he sal ek verstaan
Waar jy dwal kom haal ek jou
As jy val kom help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan
Waar jy dwal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan
Waarom is die liefde dan so wreed
En in jou oe sien ek self verwyd
En vrees vir die boose my
erins is da iemand wat jy vetrou
En niemand om jou hand vas te hou
Met so n kind in n vremde stand
Vorg als vir donker nag
Maar as jy huil dan troos ek jou
As praat dan glo ek jou
As jy se wat jy wil he
sal ek verstaan
Waar jy dwal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan
Jy wonder wat nou en waardeur
En more lyk jy so alleen
En in jou oe sien ek self verwyd
En vrees vir boose my
Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy se wat jy wil he sal ek verstaan
Waar jy dwal kom haal ek jou
As jy val kom help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan
Waar jy dwal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlange
Sal ek by jou staan
Credits
Writer(s): Leonie Bridges,, Andreas Martin_krause,, Bobby Dowell,, Tony Hendrik,
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.