Dit Is Die Land

Ons het strome en krimmetart bome
Ons het sangers met name soos Bok
Ons het paaie wat loop tot in Windhoek
Ń mal man met ń rooiberyop

Daar is wit bussies wat almal so kwaad maak
Ń Berg soos ń tafel en Steve
Daar is Bafanas,Proteas en Bokke
And ou Noah with a joke up his sleeve
Daar is TV kanale vir almal
Ons het takeaway hoender met skop
Daar is 11 oefisiele tale
Ons is Klein maar jy beter pasop

Dit is die land vir jou dit is die land vir my
Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika

Ons het Pirates en Bulle en Stormers
Ons het Haaie en Cheetas en Leeus
Ons het kinders wat na ons sal opkyk
Om te wys dat ons braai vir ń doel

Daar is redes vir bly en daar is redes vir gaan
Daar is helde wat voortleef uit ons bestaan
Daar is plekke wat jy nog moet sien my vriend
So voor jy gaan onthou

Dit is die land vir jou dit is die land vir my
Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika
Dit is die land vir jou dit is die land vir my
Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika

Ja daar is redes vir bly en daar is redes vir gaan
Daar is helde wat voortleef uit ons bestaan
Daar is plekke wat jy nog moet sien my vriend
So voor jy gaan onthou

Dit is die land vir jou dit is die land vir my
Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika
Dit is die land vir jou dit is die land vir my
Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika

Credits
Writer(s): Jacobs Hennie
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link