Mona Lisa

As jy my ooit sal vra hoekom ek by jou is
Sou jy verras wees wat ek werklik van jou dink
Want as my hart 'n kuns museum was
En jy geverf op doek
Sou jy die een wees Lisa wie ek oor en oor sal soek
Lisa jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar's net een soos jy
Lisa
Jy's die pot vol goud aan die einde van die reenboog
Jou waarde is prysloos en my wins is hoog
As my hart 'n kuns museum was
En jy geverf op doek
Sou jy die een wees Lisa wie ek oor en oor sal soek
Lisa jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar's net een soos jy
Ooh oh
Lisa jy's die Mona Lisa in die gallery van my hart
Daar's net een soos jy, Lisa
Daar's net een soos jy
Vir my
Daar's neet een soos jy, jy's die skildery binne my
Jy's die skildery binne my
Lisa jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar's net een soos jy
Daar's net een soos jy
Lisa, jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar's net een soos jy
Ooh oh Lisa, jy's die Mona Lisa in die gallery van my hart
Daar's net een soos jy, Lisa
Ooh oh, Lisa



Credits
Writer(s): Joe Foster
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link