Hoendervleis

WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
Wat kan ek sê,
ek wil smelt as jy teen my kom lê,
en my toelaat om myself aan jou oor te gee.
Dit voel of ek dryf as jy jou vingers saggies oor my vryf,
en daai soen oor my lyf 'n gevaarlike ontdekkingsreis.
WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
EN JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
Maak my die klei.
Sal jy?
Dat jy enigiets kan doen met my.
Ek het reeds myself totaal hier by jou verloor.
Soek jy 'n bewys op my,
as jy wonder of jy pas by my?
Soen my hier.
Gaan jou wys as my hare begin rys.
WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
EN JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
Ek kan nie
Ek kan nie
Ek kan nie genoeg van jou kry nie
Ek kan nie
Ek kan nie
Ek kan nie genoeg van jou kry nie
Ek kan nie
Ek kan nie
Ek kan nie genoeg van jou kry nie
Ek kan nie
Ek kan nie
Ek kan nie genoeg van jou kry nie
WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
EN JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
En jy jy jy



Credits
Writer(s): Joe Foster
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link