Saggies Praat Is Duiwelsraad

Stille waters diepe grond onder draai die duiwel rond
dis jy, en dis jy
wie nie waag nie wen nie
gaande
so ek vat n kans om jou te kry
om jou te kry
van al die se goed wat ons se
is die die een wat ek wil he.
saggies praat is duiwelsraad
ek weet dit
so ek skree hard dat ek jou lief het

saggies praat is duiwelsraad
my liefling
so ek sal skree tot ek jou hier het
by my.

jys so bo my vuurmaak plek
dis hoekom ek my lippe lek
oor jou, oor jou

dit is dan so waar as vet
die hemel weet ek soek jou
net by my.
hier by my

van al die se goed wat ons se
is die, die een wat ek wil he.
saggies praat is duiwelsraad
ek weet dit
so ek skree hard dat ek jou liefhet.
saggies praat os duiwelsraad
my liefling
so ek sal skree tot ek jou hier het.

want my huis is waar jou hart is
waar dit rook is waar daar brand is.
jy is die groener weiveld, aan die ander kant
so ek skree hard dat ek jou lief het
saggies praat is duiwels raad
my liefling
so ek sal skree tot ek jou hier het
by my



Credits
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link