Breek Op In Stereo

Ek draai die knop,
Skielik toe kom ons liedjie op
Maar nou's ons nie, meer op dieselfde frekwency
Niks maak nou meer sin,
die verhouding is verby en ons is veer by die begin
Ek hoop jy veet dit.
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister eilke reel, wat ek vir jou speel, jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Besef maar jy dat jy my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Jy draai die knop
Skielik toe kom ons liedjie op
En jy onthou, al daartie tyd van my en jou
Maar als is nou verby,
Jy sal nie nog n kaans kry, hierdie songs vir jou, vir my
Ek hoop jy veet dit
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reel, vat ek vir jou speel
Jy her my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Besef dat jy het my sein verloor
Ek breek op my jou in stereo
Jou hart is nie meer myne
Ek wil dit ook nie he
Ek hoop jy kry die seine, vir wat ek jou wil se
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reel, wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor.
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reel, wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Weet maar jy het my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Ek breek op met jou in stereo



Credits
Writer(s): Johan Oberholzer, Botha Willem
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link