Ek Wens Vir Jou

Ohh Ohh Ohh Ohh (hey!)
Soettand
Proe die lewe die soet en suur
Vlam vat gaan jou hande nie seer brand nie
Net 'n bietjie verder gaan,
net 'n bietjie harder – Jou voet op die pedaal
Net 'n bietjie verder nou,
net 'n bietjie langer – Jou stories moet jy vertel

Dis jou lewe so doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer
Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe
Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn
Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn
Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn

Voorland het ons almal nie ene nie
Afstand die verskil tussen daar en hier
Net 'n bietjie verder gaan,
net 'n bietjie harder – Jou voet op die pedaal
Net 'n bietjie verder nou,
net 'n bietjie langer – Jou stories moet jy vertel
Dis jou lewe so doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer
Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe
Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn

Doen wat jy wil (hey!) Ek! Jy! Ons lewe net een keer
Maak 'n verskil (hey!) Een! Twee! Drie! op die lewe
Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn

Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn
Ohh Ohh Ohh
Jou probleme sal net verdwyn

(Ohh Ohh Ohh) Ek wens vir jou dat die son op jou rug sal skyn
(Ohh Ohh Ohh) Ek wens vir jou – jou probleme sal net verdwyn
Hey!!



Credits
Writer(s): Kelly Don, Darren Kurt, Brandon Marc
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link