Engel, Ek Sal Jou Saamvat
Ek kort n vakansie, ek kort dit nou
Droom van sak pak, petrol trap, spring in
maak gou, hier's al my spaargeld, die jaar het my beroof, gooi joune in die blik, ontspan
deur gan groot
Ooh, sit hom in rat, trap hom op die langpad,
deur die mooi land saam met jou.
Ek wil net wegkom van die stad, ek wil net ry
erens en stop langs die pad, ek wil die sterre in die donker sien brand, kom saam met my,
engel ek sal jou saamvat.

Credits
Writer(s): Loki Rothman
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.