Gebore Om By Jou Te Wees

Wys my hoe om jou lief te he, Vertel my hoe om dit terug te se
Want daar is regtig niemand anders,
Regtig niemand anders soos wie jy is nie
Soos wie jy is nie, Kry jy ook nog daai gevoel
As jy verstaan wat ek bedoel,
Hoe kan jy dan seker wees, dat ek en jy net so sal bly
Soos wat ons is, Soos wat ons is

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

Jy praat sag maar ek kan dit hoor, Jy weet jy het met my kop getoor
Daar is n verte waar jy nie is nie, En my lyf nie by joune is nie
Sal my hart kan rus, Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

Ek's gebore om by jou te wees, Want ek droom elke dag ek wil dit he
Ek's gebore om by jou te wees, En jy weet ek is daar as jy my soek
Ek's gebore om by jou te wees, In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
In my arms sal jy veilig wees, Ek's gebore om by jou te wees



Credits
Writer(s): Juan Boucher,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link