Voor Vuur
Jy, jy weet nie wat jy mis nie
Jy, kry my nie soos ek is nie
Jy, sal nie verstaan wie ek is nie
Daar is niks, wat hierdie hart sal kry nie
Jy, kan my nie kies en bly nie
Brand, sodat die vuur in my hart kan brand
Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre
Vuur, ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Ek bly sit, my rug vries van die koue
Voor, brand my gesig van die kole
Droom, my oë oop, dink aan joune
Figure, soos drake teen die huis se mure
Dis asof iets hierdie suurstof soek
Soek ek na iets in my are, bloed
Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre
Vuur, ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre
Vuur, ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Jy, kry my nie soos ek is nie
Jy, sal nie verstaan wie ek is nie
Daar is niks, wat hierdie hart sal kry nie
Jy, kan my nie kies en bly nie
Brand, sodat die vuur in my hart kan brand
Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre
Vuur, ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Ek bly sit, my rug vries van die koue
Voor, brand my gesig van die kole
Droom, my oë oop, dink aan joune
Figure, soos drake teen die huis se mure
Dis asof iets hierdie suurstof soek
Soek ek na iets in my are, bloed
Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre
Vuur, ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Ek kry swaar, as jy die vlamme in die wind wil hoor
My hart trap dit in die sloot hy's dood
Van al die rook en die sterre
Vuur, ek dink aan jou voor vuur
Ek dink aan jou voor vuur
Credits
Writer(s): Juan Boucher,
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.