Sleutel Van My Hart

Bêre dit by die Namakwa blomme
Binne sandkasteel op koffiefontein
Maar maak net oop jou hart
Want dis joune
Vir altyd
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daar in is kan jy vir jou hou
Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal, eks mal oor jou.
Hang dit op in 'n donkerhoek
Of vou dit toe in 'n ou lapdoek
Steek dit weg van als en almal
Want dis joune
Hou dit vas en moet nooit laat los nie
Maak nie saak wat dit kos nie
Hou net oop jou hand want dis joune vir altyd.
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou
Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal, eks mal oor jou
En as die dag sal kom wat jy se jy wil dit nie hê nie
Sê dit liewer sag want ek dink nie ek wil dit hoor nie
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou
Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal, eks mal oor jou
Die sleutel van my hart hoort by jou
En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou
Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou
En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal,
êrens nog n brief wat se eks mal, eks mal oor jou.



Credits
Writer(s): Stephan Visagie,
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link