Rolbos
O, jou rolbos van verlange.
Sal jy my dan nooit laat staan.
In my klein geheime kampie,
waai jy teen die drade aan.
Vlug ek selfbedrog reaksie.
Na die son en see en strand.
Soek ek steeds vergeefs twee spore,
in die nat streep van die Sand.
O, jou rolbos, waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes, rondom my.
O, jou rolbos, waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes, rondom my.
En al sou ek in verbeelding.
Na die verre ruimtes gaan.
Vind ek tolbos in die kraters,
van my hart se dooie maan.
O, jou rolbos van verlange.
Sal jy my nooit rus laat vind.
Sal jy aan my hart bly rasper,
as jy skarrel voor die wind.
O, jou rolbos waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes rondom my.
O, jou rolbos waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes, rondom my.
Rolbos waai, tolbos,
ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes rondom my.
Rolbos waai, tolbos draai,
ek kan mos ook voel, weet jy.
Weet jy, weet jy, weet jy.
Sal jy my dan nooit laat staan.
In my klein geheime kampie,
waai jy teen die drade aan.
Vlug ek selfbedrog reaksie.
Na die son en see en strand.
Soek ek steeds vergeefs twee spore,
in die nat streep van die Sand.
O, jou rolbos, waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes, rondom my.
O, jou rolbos, waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes, rondom my.
En al sou ek in verbeelding.
Na die verre ruimtes gaan.
Vind ek tolbos in die kraters,
van my hart se dooie maan.
O, jou rolbos van verlange.
Sal jy my nooit rus laat vind.
Sal jy aan my hart bly rasper,
as jy skarrel voor die wind.
O, jou rolbos waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes rondom my.
O, jou rolbos waai bos tolbos.
Ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes, rondom my.
Rolbos waai, tolbos,
ek kan mos ook voel, weet jy.
Waarom dwarrel, dwarrel, dwarrel, die vier winde
jou geraamtes rondom my.
Rolbos waai, tolbos draai,
ek kan mos ook voel, weet jy.
Weet jy, weet jy, weet jy.
Credits
Writer(s): Theo Naude, Janita Sarie Claassen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.