Meisiekind
Hierdie dag belangrik, my lief.
Die foto's in my hand het my oë bedrieg.
Hier was jy nog in die gradeklas.
Klein haarbekkie met handjies skoon gewas.
Hier jou kleinboet, hy kon jou so pla.
Geduld word mos van ma's gevra.
Hier nou met die afskeidsdans.
Jou rok so mooi, oë sterreglans.
Vandag is jou troudag my meisie.
Jy word 'n vrou my kind.
Mag vreugde groei deur die jare.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
my liefste, my meisiekind.
Jy gaan weg dis soos die lewe is.
My meisiekind ek sal jou baie mis.
Daar is plek in ons familiekring.
Vir hom wat jou vreugde bring.
Meisiekind dis jou huweliksfees.
Ek sal nie huil, ek sal net vrolik wees.
Hierdie môre reeds pêrelgrou.
Word wakker lief, die toekoms wag vir jou.
Vandag is jou troudag my meisie.
Jy word 'n vrou my kind.
Mag vreugde groei deur die jare.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
my liefste, my meisiekind.
Vandag trou ma se meisie.
En tog bly jy ma se kind.
Ons liefde sal groei deur die jare.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
vir mamma se meisiekind.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
vir mamma se meisiekind.
Die foto's in my hand het my oë bedrieg.
Hier was jy nog in die gradeklas.
Klein haarbekkie met handjies skoon gewas.
Hier jou kleinboet, hy kon jou so pla.
Geduld word mos van ma's gevra.
Hier nou met die afskeidsdans.
Jou rok so mooi, oë sterreglans.
Vandag is jou troudag my meisie.
Jy word 'n vrou my kind.
Mag vreugde groei deur die jare.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
my liefste, my meisiekind.
Jy gaan weg dis soos die lewe is.
My meisiekind ek sal jou baie mis.
Daar is plek in ons familiekring.
Vir hom wat jou vreugde bring.
Meisiekind dis jou huweliksfees.
Ek sal nie huil, ek sal net vrolik wees.
Hierdie môre reeds pêrelgrou.
Word wakker lief, die toekoms wag vir jou.
Vandag is jou troudag my meisie.
Jy word 'n vrou my kind.
Mag vreugde groei deur die jare.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
my liefste, my meisiekind.
Vandag trou ma se meisie.
En tog bly jy ma se kind.
Ons liefde sal groei deur die jare.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
vir mamma se meisiekind.
Hierdie jou dag,
toekoms wat wag,
vir mamma se meisiekind.
Credits
Writer(s): Babs Pretorius, Janita Claassen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.