Brief Aan New York
Ek skryf vir jou hierdie brief
Kom sit hier langs my
So baie dinge gebeur met jou
Met jou in New York
Ek dink aan jou as ek ry
Deur die Olifantsrivier-vallei
As jy knipoog deur die wolke
Ek skryf die heeltyd aan jou brief
Christa Steyn se klawers rus nou
Sy wag vir jou om te hoor
Ons roep jou naam in die môre
Maar onthou dan dat jy slaap
My ou vriend, hoe gaan dit nou?
Ek dink terug, ek kan onthou
In Struisbaai was ons crazy
Madness in Ganzekraal
Die Swartbergpas as kortpad
My kerrieresep
Is beter as ooit
Ek sal vir jou maak
As jou hart weer huistoe kom
As ek kon dan sou ek
Tafelberg vir jou gee
Maar totdat jy die Kaap weer sien
Sal ek hom net hier hou
Mense van ver hiervandaan
Almal kom en gaan
Daar's een hartseer brokkie nuus
Wat jy seker nou al weet
Christa Steyn se klawers rus nou
Sy wag vir jou om te hoor
Ons roep jou naam in die môre
Maar onthou dan dat jy slaap
Kom sit hier langs my
So baie dinge gebeur met jou
Met jou in New York
Ek dink aan jou as ek ry
Deur die Olifantsrivier-vallei
As jy knipoog deur die wolke
Ek skryf die heeltyd aan jou brief
Christa Steyn se klawers rus nou
Sy wag vir jou om te hoor
Ons roep jou naam in die môre
Maar onthou dan dat jy slaap
My ou vriend, hoe gaan dit nou?
Ek dink terug, ek kan onthou
In Struisbaai was ons crazy
Madness in Ganzekraal
Die Swartbergpas as kortpad
My kerrieresep
Is beter as ooit
Ek sal vir jou maak
As jou hart weer huistoe kom
As ek kon dan sou ek
Tafelberg vir jou gee
Maar totdat jy die Kaap weer sien
Sal ek hom net hier hou
Mense van ver hiervandaan
Almal kom en gaan
Daar's een hartseer brokkie nuus
Wat jy seker nou al weet
Christa Steyn se klawers rus nou
Sy wag vir jou om te hoor
Ons roep jou naam in die môre
Maar onthou dan dat jy slaap
Credits
Writer(s): Pieter Du Plessis
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.