Amazing Is Jy
In die donker nag
Moet ek sit en wag
Ek moet jou sien, iets mooi vertel
Dis jou somerslag
In my elke dag
Daar's 'n strepie son op jou wang
Moenie gaan, ons moet praat
Jy moet wag om te hoor hoe amazing is jy
Luister sag
Kan jy hoor?
Daar buite trippel reën teen die ruit
Voel jy sag?
Voel jy sag my hand raak teen jou wang?
Net vir jou
Is daar 'n plekkie in my hart
Ek wou nog vra
Wat is jou naam
Maar voor ek kon moes jy gaan
Met my oë toe
Soen ek jou mond
Die branders en die see gooi my rond
Maar weet jy wat, ek moet jou vra
Weet jy nou al net hoe amazing is jy?
Luister sag
Kan jy hoor?
Daar buite trippel reën teen die ruit
Voel jy sag?
Voel jy sag my hand raak teen jou wang?
Net vir jou
Is daar 'n plekkie in my hart
In die donker nag
Moet ek sit en wag
Ek moet jou sien, iets mooi vertel
Moet ek sit en wag
Ek moet jou sien, iets mooi vertel
Dis jou somerslag
In my elke dag
Daar's 'n strepie son op jou wang
Moenie gaan, ons moet praat
Jy moet wag om te hoor hoe amazing is jy
Luister sag
Kan jy hoor?
Daar buite trippel reën teen die ruit
Voel jy sag?
Voel jy sag my hand raak teen jou wang?
Net vir jou
Is daar 'n plekkie in my hart
Ek wou nog vra
Wat is jou naam
Maar voor ek kon moes jy gaan
Met my oë toe
Soen ek jou mond
Die branders en die see gooi my rond
Maar weet jy wat, ek moet jou vra
Weet jy nou al net hoe amazing is jy?
Luister sag
Kan jy hoor?
Daar buite trippel reën teen die ruit
Voel jy sag?
Voel jy sag my hand raak teen jou wang?
Net vir jou
Is daar 'n plekkie in my hart
In die donker nag
Moet ek sit en wag
Ek moet jou sien, iets mooi vertel
Credits
Writer(s): Pieter Du Plessis
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.