So Is My Tafel Gedek
By my voordeur los die nag die oggendson
't gooi 'n sagte lig oor die koebaai-traan van die lavender-dou
En my hart onthou daai pers en blou is 'n gunsteling van jou
So is my tafel gedek, my lief
Altyd en steeds vir jou
By my agterdeur groet 'n suurlemoen geur
'k het daai boom geplant op 'n sonskyndag
En gewonder wanneer kom die reën
Jy was bly soos 'n kind oor daai goudgeel vrug wat die son reflekteer
So is my tafel gedek, my lief
Altyd en steeds vir jou
In die middel van my huis: my hartkombuis
Die tafel se elke holte en groef kan van kosbaar tyd getuig
Van die verste verdwaal het ons hier ontmoet in liefde suikersoet
Want so is my tafel gedek my lief
Als van my is eenvoudig lief

Credits
Writer(s): Beekman Lize
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
Altri album
- Liewe Lewe (feat. Christi van Niekerk)
- Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
- Jy is te Dierbaar (2018 Remaster)
- 'n Versameling (Remastered)
- n Versameling
- Gunstelinge
- Die Reis
- Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
- Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit (Stuur Groete Aan Mannetjies Roux)
- Wals, Wals Willemien
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.