In Die Woud
In die stad waar die mense jaag
Het ek Uil op 'n dak gewaar
Hy het geloer of die muise slaap
Toe ek wou weet wat hy daar bo maak
Oupa Uil op my bure se dak
Wat maak jy daar in die middel van die nag?
Oupa Uil wat hoe-hoe maak
Wat maak 'n uil in die middel van die stad?
Jy sal my nie glo as ek sê
Wat al die diere met my liefste oerwoud maak nie
In die woud is ek uitgebroei
In die woud het ek my vere gegroei
Maar die oerwoud word nou uitgeroei
En nou bly ek in die stad, ou Louis
Oupa Uil op my bure se dak
Hoe lyk die wêreld van jou kant af
O, van hier kan ek baie ver sien
Veral met twee baie groot oop oë
Oupa uil sien jy paashase
Sien jy dalk waar die tandfee skuil
O, van hier sien ek oral stad
Die feë bly almal in die groot oerwoud
Jy sal my nie glo as ek sê nie
Wat al die mense met my liefste oerwoud maak
In die woud is ek uitgebroei
In die woud het ek my vere gegroei
Maar die woud word nou uitgeroei
En nou bly ek in die stad, ou Louis
In die woud kan ek heel dag slaap
In die woud met almal praat
In die woud kan ek grappe maak
Sonder mense om my weg te jaag
In die woud is ek uitgebroei
In die woud het ek my vere gegroei
Maar die woud word nou uitgeroei
En nou bly ek in die stad, ou Louis
In die woud kan ek heel dag slaap
In die woud met almal praat
In die woud kan ek grappe maak
Sonder mense om my weg te jaag
Het ek Uil op 'n dak gewaar
Hy het geloer of die muise slaap
Toe ek wou weet wat hy daar bo maak
Oupa Uil op my bure se dak
Wat maak jy daar in die middel van die nag?
Oupa Uil wat hoe-hoe maak
Wat maak 'n uil in die middel van die stad?
Jy sal my nie glo as ek sê
Wat al die diere met my liefste oerwoud maak nie
In die woud is ek uitgebroei
In die woud het ek my vere gegroei
Maar die oerwoud word nou uitgeroei
En nou bly ek in die stad, ou Louis
Oupa Uil op my bure se dak
Hoe lyk die wêreld van jou kant af
O, van hier kan ek baie ver sien
Veral met twee baie groot oop oë
Oupa uil sien jy paashase
Sien jy dalk waar die tandfee skuil
O, van hier sien ek oral stad
Die feë bly almal in die groot oerwoud
Jy sal my nie glo as ek sê nie
Wat al die mense met my liefste oerwoud maak
In die woud is ek uitgebroei
In die woud het ek my vere gegroei
Maar die woud word nou uitgeroei
En nou bly ek in die stad, ou Louis
In die woud kan ek heel dag slaap
In die woud met almal praat
In die woud kan ek grappe maak
Sonder mense om my weg te jaag
In die woud is ek uitgebroei
In die woud het ek my vere gegroei
Maar die woud word nou uitgeroei
En nou bly ek in die stad, ou Louis
In die woud kan ek heel dag slaap
In die woud met almal praat
In die woud kan ek grappe maak
Sonder mense om my weg te jaag
Credits
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.