Lief Maar Nie Verlief

Verlede somer
Kan jy onthou, of het jy vergeet van ons 2?
Mosselbaai met sy liggies so fraai
Was die plek waar ek wou wees
Jy weet ek wonder, ek wens jy weet
Jy laat my verlang na somer
En as jy lag is dit duidelik soos
dag - ek wil meer as net vriende wees
Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as, meer gelukking maak as sy
Verlede winter
Dit was so koud, maar dis warm as jy my vashou
Wie's die girl wat verlang aan jou,
en jou laat hang aan alles wat sy sê?
Elke lente
Ry ek verby, en ek wonder of jy my raaksien
Ek gaan jou kry en jou verlief maak
op my, want jy's die een wat ek wil hê
Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as, meer gelukking maak as sy
Lief vir my
Verlief op my
Want jy's lief vir my, maar jy's nie verlief op my
Ek sal jou meer gelukkig maak as sy
Sê vir my, kom hou jou lyf hier teen my
Ek sal jou meer gelukkig maak as,
meer gelukking maak as, meer gelukkig maak as sy



Credits
Writer(s): Dewald Wasserfall
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link