Ses Snare

Jy't jou dag gekry
'n laaste snaar vandag gebreek
Jy't 'n ander girl gevry
Gedink ek sou jou so vergewe
Jy sal moet harder probeer
As jy my terug wil kry

Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy

Jy't jou sin gekry
Jy't gese jy wil alleen wees
Dis finaal verby
Jy't altyd gese geen ander
Jy se jou hart is so seer
Sou jy my terug kan kry

Maar jy weet jou laaste kans is verby
Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar
Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar
En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy
Ses redes ses redes om jou te vermy
Oh oh oh oh

Credits
Writer(s): Dewald Wasserfall
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link