Izzzit

Ek was oppad na die Spar, want ek was lus vir jam tertjies
Toe sien ek jou daar staan, by die till, waar jy werkies
Nog nooit so iets gesien nie, verloor amper my tekkies
Ek sê "yoh, jou skare lyk soos lekker skaap stertjies"
Maar sy sê "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek scheme toe hierdie is my kans, kom ek maak aangename kennis
Sê "hoe lyk'it met 'n tertjie, en 'n klein bietjie tennis"
Want daardie bene, daai boude, lyk vir my mos na wenners
Ek sê "yoh, ek sal jou vry, ma' ek sal jou vry soos in flenters"
Maar sy sê "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Jy's gesoek, jy's gesoek, jy's gesoek, jy sal gekry
As ek jou kry, jou kry, jou kan kry, gaan ons vry
Maar sy sê "izzzit"
Sy sê net "izzzit"
Ek's voor haar huis, geniet 'n Steri-Stampi, minding my own business
Ek dog, wag dat ek haar uitnooi vir 'n Fanta of 'n Fizzer
Sê "hallo, dis ekke, en girl jy maak my dissness"
Ek sê "yoh, as ek jou vry, dan vry ek jiu stukkend"
Maar sy sê "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Oppad terug van die klub, en ek's opsoek na 'n bederfie
Sien ek sy's in die KFC, met 'n Strawberry melkie
Sy vat 'n slukkie, en 'n drukkie, in 'n dun denim jean
As ek jou vry, gaan jy op eindig in Strawberries en Cream
Maar sy sê "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ja, daai boude is gevaarlik, dis gevaarlik soos witblits
Maar al wat ek kry, wat ek kry, wat ek kry is "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Jy's gesoek, jy's gesoek, jy's gesoek, jy sal gekry
As ek jou kry, jou kry, jou kan kry, gaan ons vry
Maar sy sê "izzzit"
Sy sê net "izzzit"
Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek, vir 'n pakslae
Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Ek gaan jou deur draf, jou ruggie natmaak, met my waslap
Maar sy kap my nooit, sy sê net "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Sy kap my "izzzit"
Sy kap my "izzzit"



Credits
Writer(s): Dirk Van Niekerk, Francois Henning
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link