Silver De Lange (Live in Die Staatsteater)
Die konsertina kerm al sy verlange,
in die hande van ou Silver de Lange.
Hy't gespeel van die liefde, maar hy was 'n eensame man.
Ja, ou Silver hy't die pad alleen
geloop, en gedwaal soos net 'n swerwer kan.
Dalk 'n bottel in die hand om die wêreld se skerpkant, weg te brand.
Dis 'n geleende konsertina vir 'n arm
man, wat kon speel beter as 'n ander kan.
As die vyf, dagbrekersop die radio grammofoon speel.
O, dan wonder ek baie oor jou Silver,
daar's so baie wat ons twee kon deel.
Maar die konsertinas nou jou weduwee, en jou hande het afgetree.
O, speel hom, Silver, speel hom weer.
Speel hom Silver, nog 'n keer.
En die konsertina kerm verlangein die hande van Silver.
Silver de Lange.
Instrumenteel
En kom die paaie van die ou musikante,
by die kruising van die hemel se rante.
En 'nman hoef nie meervir 'n sjieling op 'n dag te speel.
En ekwonder hoe baie baie harte, het ou Silver in sy lewe gesteel.
Maar die konsertinas nou sy weduwee, hy't sy hart net vir haar gegee.
En watter vrou het gekyk in jou oë se blou,
as jou vingers om die wheatstone se note vou
Wie't die hartseer man, teen haar bors getroos
Ja, die wêrelds nog dieselfde,
ou Silver, hy's hard en hy's voos en hy's boos.
Het jy alleen gespeel en musiek
gemaak, toe jou hande aan die stilte raak

Silver de Lange

Credits
Writer(s): Anton Goosen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Other Album Tracks
- Guitar Overture (Live in Die Staatsteater)
- Wit @#@#@ Van Afrika / Kruidjie Roer My Nie (Live in Die Staatsteater)
- SMS (Live in Die Staatsteater)
- Gansbaailapa (Live in Die Staatsteater)
- Waterblommetjies (Live in Die Staatsteater)
- Die Seewater Is Blou (Live in Die Staatsteater)
- Winde Van Verandering (Live in Die Staatsteater)
- Beste Henry (Live in Die Staatsteater)
- Voete Van Johannesburg (Live in Die Staatsteater)
- Kruppelkop Gewete (Live in Die Staatsteater)
All Album Tracks: Anton and Vrinne and Die Bushrockband (Live in Die Staatsteater) >
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.