Elke Noot
Ons kyk te lank oor die vlaktes
Vir 'n son wat nooit sal skyn
Ons dans hier in ons gedagtes
En dan wonder ons oor die pyn
In 'n tyd sonder ritme dans ons steeds voort
Ek weet met jou is ek vry
En al kyk jy nog deur my om hom raak te sien
Sal ek veg om jou hart te kry
Want al val die hemel om ons wil ek by jou staan
En al kraak die grond onder ons klou ek aan jou hart
Sonder jou is ek met niks nie
'N Lewenslose nood
'N Harmonie geskryf net vir ons
En ek volg elke noot, ah
Volg elke noot, ah
Ek wil nooit oor iets wonder
Wat ek weet ek 'n jaar terug moes hou
Want as jou asem opraak
Blaas ek myne ook uit saam met jou
Kom ons dans in die donker en vind saam die pad
In 'n wêreld wat wegkyk van hoop
Want al kyk hulle weg sal ons aanhou dans
Op die note wat speel waar ons loop
Want al val die hemel om ons wil ek by jou staan
En al kraak die grond onder ons klou ek aan jou hart
Sonder jou is ek met niks nie
'N Lewenslose nood
'N Harmonie geskryf net vir ons
En ek volg elke noot, ah
Volg elke noot, ah
Volg elke noot, ah
Ek volg elke noot, ah
Ons kyk te lank oor die vlaktes
Vir 'n son wat nooit sal skyn
Ons dans hier in ons gedagtes
En dan wonder ons oor die pyn
Vir 'n son wat nooit sal skyn
Ons dans hier in ons gedagtes
En dan wonder ons oor die pyn
In 'n tyd sonder ritme dans ons steeds voort
Ek weet met jou is ek vry
En al kyk jy nog deur my om hom raak te sien
Sal ek veg om jou hart te kry
Want al val die hemel om ons wil ek by jou staan
En al kraak die grond onder ons klou ek aan jou hart
Sonder jou is ek met niks nie
'N Lewenslose nood
'N Harmonie geskryf net vir ons
En ek volg elke noot, ah
Volg elke noot, ah
Ek wil nooit oor iets wonder
Wat ek weet ek 'n jaar terug moes hou
Want as jou asem opraak
Blaas ek myne ook uit saam met jou
Kom ons dans in die donker en vind saam die pad
In 'n wêreld wat wegkyk van hoop
Want al kyk hulle weg sal ons aanhou dans
Op die note wat speel waar ons loop
Want al val die hemel om ons wil ek by jou staan
En al kraak die grond onder ons klou ek aan jou hart
Sonder jou is ek met niks nie
'N Lewenslose nood
'N Harmonie geskryf net vir ons
En ek volg elke noot, ah
Volg elke noot, ah
Volg elke noot, ah
Ek volg elke noot, ah
Ons kyk te lank oor die vlaktes
Vir 'n son wat nooit sal skyn
Ons dans hier in ons gedagtes
En dan wonder ons oor die pyn
Credits
Writer(s): Emil Paul
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.