Nonna
Nonna Nonna
Ek sien jou net op Sondae, Sondae
Skaap tjops en patats proe snaaks
Sonder jou ek sukkel om te kou, maar ek hoop jy kom kuier weer gou
Nonna Nonna
Soveel dinge wat ek wil vra, wil vra
Gaan jou voete dalk eendag stil kan staan
Soek jy nog na die maan, mag jou drome jou volg waar jy gaan
Nonna Nonna
Dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar
Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna
Dis tyd om huis toe te kom
Nonna Nonna
Voor ek maer is kom maar, kom maar
Ek moet weet gaan jy bly of gaan jy gly tot die
Einde van ons tyd, want jy soek altyd 'n rede om te ry
Nonna Nonna
Dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar
Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna
Dis tyd om huis toe te kom
Nonna Nonna
Dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar
Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna
Dis tyd om huis toe te kom
Nonna Nonna
Ek sien my lewe in jou oë, ja oë, oë ja
Hoe ons oud word op die plaas huis se stoep tot die
Hemele ons soek kan jy hoor hoe ek saans na jou roep

Credits
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.