F250
Wel, ek vra nie veel nie, ek's nie een vir steel nie
Net 'n rondom stoep en 'n ou plaas
huis en 'n kool stoof in die kombuis
'n Stukkie bosveld grond, oral om my rond
Waar die Kudu's loop oor die 60 duim en die
muskiete op 'n streep van die koue verkleim
Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ...
'n Kalahari V6, met goue jag seats
En 'n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril
'n Helder melkweg, wat skyn op my plek
Met 'n wieg stoel en 'n pen katrol
op 'n rivier wat ek die babers kan lok
Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ...
Gee my 'n F ... 'n F250
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Gee my 'n F ... 'n F250
En 'n boere nooi wat nooit die rugby mis nie
Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan.

Credits
Writer(s): Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
© 2024 All rights reserved. Rockol.com S.r.l. Website image policy
Rockol
- Rockol only uses images and photos made available for promotional purposes (“for press use”) by record companies, artist managements and p.r. agencies.
- Said images are used to exert a right to report and a finality of the criticism, in a degraded mode compliant to copyright laws, and exclusively inclosed in our own informative content.
- Only non-exclusive images addressed to newspaper use and, in general, copyright-free are accepted.
- Live photos are published when licensed by photographers whose copyright is quoted.
- Rockol is available to pay the right holder a fair fee should a published image’s author be unknown at the time of publishing.
Feedback
Please immediately report the presence of images possibly not compliant with the above cases so as to quickly verify an improper use: where confirmed, we would immediately proceed to their removal.