Tot Die Einde

Di music vat vimy places
Tewyl ek gequarantine bydi huis is
My beat kry eke by Ancient
Is nog vlamme wat eke net by sit
Shout out vi dai yster
En amal wat ons music luister
Amal wat dit comment, like, share
En download op hulle eie
Met die ene se eke dankie
Vi al di support
Miskien follow jy my nie eers lank nie
Ma jys ingesluit bydi song
Baie sien my nogi eers raak nie
Ek is sieke my tyd gan nog kom
Onthou jysi nou an my kant nie
So moeti late kom praat van a ons

Want ek gan grind tot di einde
Mybru ek gan nog rhym toti einde
My liggie sal nog shine toti einde
Mybru ek se eers bye opi einde

Ek gan nog hie wies vir a lang tyd
Ek gan nog hier wies vir lang tyd

Myrbu ek gan grind tot di einde
Mybru ek gan nog rhym toti einde
My liggie sal nog shine toti einde
Mybru ek se eeers goodbye opi einde

Bymeka met hussle
Ek agtevolg my nou droom
Kom by meka soos a puzzle
Net soos di jare verloop
Want opgie isi opsie nie
En vorentoe sal ek moet stoot
My opsie isi om op te gie nie
Want dai gan meen ek verloor
Mense gan dink ek is mal
Ma dai is hule opie
Hulle gan lag as ek val
But ek het a grootter visie
Ek gan nog explode
En dies my way om jou te waarsku
My suppprt kom nie van my eie plek nie
Is net ander mense wat my raak sien

Want ek gan grind tot di einde
Mybru ek gan nog rhym toti einde
My liggie sal nog shine toti einde
Mybru ek se eers bye opi einde

Ek gan nog hie wies vir a lang tyd
Ek gan nog hier wies vir lang tyd

Myrbu ek gan grind tot di einde
Mybru ek gan nog rhym toti einde
My liggie sal nog shine toti einde
Mybru ek se eeers goodbye opi einde



Credits
Writer(s): Tamlin Samuels
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link