Voel Jy My?

Se my voel jy my
Ek maak music vidi siel
Dis hoekom relate jy so goed met my
Sitausies wat amal van os uit wil dryf
Dieselfde boek, ander perspectives wat ek beskryf
Soms isit goed wat eke personally deurmaak
En ander tye goed wat ande mense ook moey deur gaan
Soms skryf ek goed wat vimy personally seermaak
Ma daisi goed wat my sal druk tot ek my deurbraak, maak
Ek wil se wats in my chest
Ek maak di music om myself te express
Ek se wat ek voel en hou it 100 opmy tracks
Ek se wat ek bedoel jy kan nie minder expect
En ek is eerlik nou
Ek hoop op elkeen van my tracks
Sal jy kan se datj voel my nou
Ek vat die waarheid en creatively begin ek flow
Dis hoekom voel it asof al my numbas prat met jou

Kan jy my woorde feel
It kom van deep places
Want ek is altyd real
As jy net clear lyster
Soos ek met alles deal
Deel Ekke MY geheime

Ek wiet jy hoor my maar kanj my gou net se
VOEL JY MY?
VOEL JY MY?
VOEL JY MY?
VOEL JY MY?

Uh
Se my voel jy my
Want al my heartbreak en love songs
Is alles met gevoel beskryf
My motiverende numbas is met a doel geskryf
Elke dag se uitdagings salmy vorentoe dryf
Ek wil a change maak
Ek wil inspire tot di dag as ek my laaste asem uit blaas
Early-B het my kom wys maak
In afrikaanse musiek is da ook a way om te kan uistaan
Uh ek het a different visie
Hoekom in pas
As eke dan verskillend kan wiesie
Vani begint af, tot nou toe
Is ek opi selfde missie
In di begin ja, toe jy nogi potential inmy sieni
Ek isi hie vi competisie
Ek bring na net my kant vani storie
As jy nie wietie
Miskien sal eki amal se favorite
Hie kan wiesie
Mayb omdat jy my nie sien op di televisie

Kan jy my woorde feel
It kom van deep places
Want ek is altyd real
As jy net clear lyster
Soos ek met alles deal
Deel Ekke MY geheime

Ek wiet jy hoor my maar kanj my gou net se
VOEL JY MY?
VOEL JY MY?
VOEL JY MY?
VOEL JY MY?



Credits
Writer(s): Tamlin Samuels
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link