Anders

Shout out J.East jou beats is litty as hell
Codeine vat my hemel toe van lately is lewe n hell
Voel ek lewe in hell
Smaak allees net los maar ek ken nie van ek moet my storie vertel
Maar die nie net stories nie die is real life
Te besig om te verloor sonder dat ek dit release
Depression maak ń man emotionally paralysis
Plus ek is paranoid hou dan tool op my
Enige wrong move jou fam gaan jou in ń cooler kry
Sy ń Cardi kan haar nie cuffy van sy kan nie loyal bly
Maar waar gaan jy loyal kry?
Broke maar ek soek ń rolly jy ek moet ń rolly kry
Shout out vir Bones van hy sien dan die visie
En ekke sien geen kompetisie
Van ek compare nie my self saam anders
Ek is iets anders
Codeine los my op flight mode
Jy kan my nie reach my phone is op flight mode
Ek laat sy sing sy reach net hai high notes
Ek dink is soprano.oh
En sy moenie stop nie sy moet net aan hou.oh



Credits
Writer(s): Ruan Webster
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link