Hanna

Ek weet nie eers waar ek is nie, liefling
Die wyn het my gewen
Jy sê jy wil dans op die lewe, liefling
Ek wil jou lyf verken

Jy gooi skadu's rond om 'n vuur
Vertel vir my wat die bome vir jou sê
Wat wil hul hê

Wys vir my hoe jy oor my spoel
Jy wys vir my die krag van 'n vrou wat wil
Jy is my pil
En Hanna Hanna Hannana
Vertel jou planne planne vir my moed
Jy het my wêreld onkant gegooi
Oh, hamba hamba Hanna
Vertel my tog jou skandes
Soos die wyn oor ons lippe gly
Gaan ek jou kry

Ek voel jou lyf teen my koue hande
Dis jou hitte wat ek ken
Jy lei my deur jou kurwes Hanna
Wat kan 'n man dan sê

Soos wierook val jy om my rond
Jy lig my op en gooi my teen die grond
Nimmer gewond

Wys vir my hoe jy oor my spoel
Jy wys vir my die krag van 'n vrou wat wil
Jy is my pil
Oh, Hanna Hanna Hannana
Vertel jou planne planne vir my moed
Jy het my wêreld onkant gegooi
Oh, hamba hamba Hanna
Vertel my tog jou skandes
Soos die wyn oor ons lippe gly
Gaan ek jou kry
Gaan ek jou kry
Hanna jy

Oh, Hanna Hanna Hannana
Vertel jou planne planne vir my moed
Jy het my wêreld onkant gegooi
Oh, hamba hamba Hanna
Vertel my tog jou skandes
Soos die wyn oor ons lippe gly

Oh, Hanna Hanna Hanna nooi
Gee jou planne planne vir my mooi
Jy het my wêreld onkant gegooi
Oh, hamba hamba Hanna
Vertel my tog jou skandes
Soos die wyn oor ons lippe gly
Gaan ek jou kry
Gaan ek jou kry
Hanna jy

Hamba hamba Hanna
Hamba hamba Hanna
Hamba hamba Hanna



Credits
Writer(s): Christoph Kotze, Sally Kotze, Paulo Azevedo
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link