Dagbreekdrome

Dromer se vir my
hoe ek kan droom
terwyl ek wakker bly

Stomgeslaan en ek wonder
Hoe my donker jou lig kan wees en
Ek hoop vir more
Met n hart wat tyd genees het

En bowenal hoop ek jy sien
Droom is nie bedoel vir die donker nie

Dromer se vir my
hoe ek kan droom terwyl ek wakker bly
Se my hoe kan ek in jou voetspoor volg
As die dagbreek kom en my ontnugter
Jou by my is ek altyd beter
Dromer, hoe kan ek droom
Terwyl ek wakker bly?

Leer my om te leef sonder twyfel
Dat die lig meer as die donker kan wees
Want daars hoop vir more
Haar oe reflekteer die vrede

En bowenal hoop sy ek sien
Droom is nie bedoel vir die donker nie

Dromer se vir my
hoe ek kan droom terwyl ek wakker bly
Se my hoe kan ek in jou voetspoor volg
As die dagbreek kom en my ontnugter
Jou by my is ek altyd beter
Dromer, hoe kan ek droom?

As ek kon terug gaan na toe ons jonger was
Sou ek die tyd terugdraai en my hart skoon was
Daar is geen rede om vir more te wag
Ons los ons vrese in die nag

Dromer sê vir my
hoe ek kan droom terwyl ek wakker bly
Se my hoe kan ek in jou voetspoor volg
As die dagbreek kom en my ontnugter
Jou by my is ek altyd beter
Dromer, hoe kan ek droom,
Terwyl ek wakker bly?
Dromer sê vir my
hoe ek kan droom terwyl ek wakker bly
Se my hoe kan ek in jou voetspoor volg
As die dagbreek kom en my ontnugter
Jou by my is ek altyd beter
Dromer, hoe kan ek droom,
Terwyl ek wakker bly?



Credits
Writer(s): Gerduan Kemp, Petrus Van Wyk
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link