Werk Vir ‘n Lewe

My gedagtes is sattelliete
Val uit die lug
Kom my vernietig
En ek rook my ambisie
Onderdruk my emosie
Ek voel ondergekwalifiseer
En dit voel asof almal dit weet

Ek werk vir 'n lewe
Ek werk vir 'n lewe
En jy vat wat jy kry
En jy figure dit uit
Ek werk vir 'n lewe

Ek skakel af as mense met my praat
Wag vir die jaar om verby te gaan
En ek rook my emosie
Onderdruk my ambisie
Ek voel ondergekwalifiseer
En dit voel asof almal dit weet

Ek werk vir 'n lewe
Ek werk vir 'n lewe
En jy vat wat jy kry
En jy figure dit uit
Ek werk vir 'n lewe

Ek is nugter
Ek is skaam
Genoeg energie om op te blaas
Wawyd wakker
Dis al so laat
Wens ek kon die heel dag slaap
Ek weet nie hoe ek môre gan voel nie
Weet nie wat ek verkeerd doen nie
Weet nie of ek nog 'n seisoen in my het nie
Weet nie of ek net nie moet nie
Ek weet net nie hoe nie
Ek weet net nie hoe nie
Ek weet net nie hoe nie, Hey!

Ek weet net nie hoe nie, Hey!
Ek weet net nie hoe nie, Hey!
Ek weet net nie hoe nie, Hey!
Ek weet net nie hoe nie, Hey!

Ek werk vir 'n lewe
Ek werk vir 'n lewe
Ek werk vir 'n lewe
Ek werk vir 'n lewe
Ek werk vir 'n lewe



Credits
Writer(s): Pierre Greeff
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link