Okay, fine

Shut up!
Jy maak my mal
Hierdie wal gaan breek
Shut up!
Die water kom deur die krake deur
So shut up!
Ek moet dit prosesseer
Ek obsesseer alweer
So Shut up!

Okay, fine
Ek sal net-nou bedaar
Ek's net 'n bietjie hartseer
Nee
Okay fine
Net 'n bietjie deurmekaar
En 'n bietjie hartseer
Ek sal net-nou bedaar

Was ons toe ooit beter?
Van al die skree kom daar steke en
Ek probeer dit uit redeneer
Ek het spoke in my bloed
En hulle krap alweer

Okay, fine
Ek sal net-nou bedaar
Ek's net 'n bietjie hartseer
Nee
Okay fine
Net 'n bietjie deurmekaar
En 'n bietjie hartseer
Ek sal net-nou bedaar



Credits
Writer(s): Frederick Den Hartog
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link