Dromer

Sy was 'n kaalvoet meisie in die Klein Karoo
Met tipe drome waarin net dromers glo
Haar hart was jonk geleer
Die lewe maak seer
Maar dis die seer wat jou van die lewe leer

Hoe hoe hoe
Kon sy weet dat sy weet sy kan anders wees as wat almal sien

Oooh
Volg net jou hart kyk na bo
Oooh
'n Dromer se hoop is wat ander laat glo

Soveel keer het sy al haar moed verloor
Maar sy't vas gebyt en sy't aanhou glo
Al was sy jonk geleer die lewe maak seer
Het sy geweet daar is niks wat haar ooit sou keer

Hoe hoe hoe
Kon sy weet dat sy weet sy kan anders wees as wat almal siеn

Oooh
Volg net jou hart kyk na bo
Oooh
'n Dromer se hoop is wat andеr laat glo
Sy't nie besef nie
Dis nie wat jy het nie
Dis wat jy voel en wat jy liefhet

Oooh
Volg net jou hart kyk na bo
Oooh
'n Dromer se hoop is wat ander laat glo
Oooh
Volg net jou hart kyk na bo
Oooh
'n Dromer se hoop is wat ander laat glo
'n Dromer se hoop is wat ander laat glo



Credits
Writer(s): Demi Lee Moore, Georic Lomas, Riaan Benade
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link