Sy Huil Maar Sy Lag

Sy sit hier alleen op die trein en sy duik in haar jas
En kyk by die venster uit en wonder
Hoe sou dit voel om haarself te wees?
Want soms het sy pyn as sy huil, maar sy lag
Sy huil maar sy lag

Sy loop deur 'n wêreld, gebroke en onbedoellend
Sê sy die dinge wat almal sê
Maar nooit gaan dit sleg, altyd okey
As sy met hulle praat, en sy lag
Sy huil maar sy lag

En nou ooh-ooh-ooh
Sy laat dit los
En nou ooh-ooh-ooh
Sy laat dit los

Sy voel so alleen as sy loop in die stad
En sy sien in die venster 'n ander daar staan
En sy weet wie dit is maar sy wil haar nie sien
Gaan voort en gee voor en sy lag
Sy huil maar sy lag

Wat as sy môre besluit nie meer skuil
En haar betere self vir haar ware gesig te ruil?
Sal al die vriende wat sy reeds vertrou
Nog steeds van haar hou as sy huil?
As sy huil en nie lag

En nou ooh-ooh-ooh
Sy laat dit los
En nou ooh-ooh-ooh-ooh
Sy laat dit los

Sy laat dit los
Sy laat dit los
Ha-aah, ha-aah
Sy laat dit los

Ek sit hier alleen op die trein en ek duik in my jas
En kyk by die venster uit en wonder
Hoe sou dit voel om myself te wees?
Soms het ek pyn as ek huil, maar ek lag



Credits
Writer(s): Sasha Rangas, Stefan Van Leijsen, Johannes L Jan Tekstra, Catalina Schweighauser, Maan De Steenwinkel
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link